Search:
  JOIN OUR MAILING LIST
  Join Mailing List
 
  Name & Surname
     
  Email
     
  Mobile no
     
Please calculate the following and enter the answer below
  1 plus 3 + 1 = ?
 
Bookmark and Share
Search    


THE STORY OF ARTIST AMOS LANGDOWN

AMOS LANGDOWN - 1930-2006


Die Oos-Kaapse skilder Amos Langdown is jare lank al plaaslik en oorsee bekend vir sy simpatieke en humoristiese uitbeelding van sy mense.

 

"Kyk, teken, die het ek altyd. Ag seker hier van so vier af al. Sommer so met stukkies houtskool uit die vuur"

 

Hy kry sy inspirasie van die see en die wind en die strand. Hy skilder van 'n groep mense wat hy nie vergeet het nie.

Sy werk poog nie om opstandige politieke kommentaar te lewer nie, so ook nie om uitspattig te wees nie.

 

Amos se kleurgebruik is deurgans sag en subtiel, en hy het 'n groot voorliefde vir rooibruin.

 

 

 

 

 

  Address:
WOODLANDS BOULEVARD SHOPPING CENTER - c/o Garsfontein road & De Villabois Marueil Drive
Garsfontein,Pretoria
South Africa
Cell :0824477760
Tel :Woodlands Boulevard - 012 997 4764
       
NEW ARTIST - FESTA JOUBERT
NEW ARTIST - MARC POISSON
NEW ARTIST - WAKABA MUTHEKI
NEW ARTIST - RICK BECKER
       

Kwikwap Website Consultant: Juan Willem


Hits to date: 2184 Website designed using Kwikwap